Die dood het nie die laaste word nie. Die grootste stilte gaan verbreek word, kommunikasie gaan herstel word. Lewensgemeenskap met Hom.

— Kobus Antonissen

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Ons het baie min, daarom het ons niks waaroor ons besorg is nie. Hoe meer jy het, hoe meer sorge het jy en hoe minder gee jy. Maar hoe minder jy het hoe meer VRYHEID besit jy.

— Moeder Teresa

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Wat lyk soos die einde, is dalk net ‘n nuwe begin.

— Anoniem

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Vergeet van wat verby is – die beste lê nog om die draai.

— Lucy Larcom

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Maar uitendelik is dit nie die jare in ons leeftyd wat tel nie, maar hoe ons in daardie jare leef.

— Abraham Lincoln

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie, as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, want Ek is die Here jou God.

— Jesaja 43:2-3

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Ek is ‘n hulpelose mens, vol pyn, maar U o God, sal my red en beskerm.

— Psalm 69:30

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Self al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In U hande is ek veilig.

— Psalm 23:4

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Moenie bang wees nie. Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie. Ek is jou God.

Ek versterk jou. Ek help jou. Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

— Jesaja 41: 10

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmailFacebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinmail

Maar die wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

— Jesaja 40:31