Begrafnisdienste Brief

Begrafnis ondernemers vereis sommige inligting wanneer hulle genader word om ‘n begrafnis te hou. Hiermee het ons die standaard inligting wat hulle voor vra, in ‘n vorm omskep. U kan die vorm invul en ‘n PDF aflaai van al die inligting – dit sal help om die proses te vergemaklik. Die inligting word nie outomaties na enige Begrafnis Ondernemer gestuur nie.

Begrafnis Diens Brief

  • Besonderhede van Oorledene

  • Kerkdiens Besonderhede

  • Vervang die oop spasies met die korrekste besonderhede. Die hakkies is om te help en kan verwyder word.
  • Vervang die spasie met die lied se naam.
  • Draers

  • Kerk InKerk UitGraf 
    Add a row
    Wie gaan die kis dra by die kerk en graf? Kliek op die + om meer name in te voeg (tot 8 name per kolom).
  • KerkGraf 
    Add a row
    Wie gaan die slipdaers wees by die kerk en graf? Kliek op die + om meer name in te voeg (tot 4 name per kolom).
  • Notas

  • U Besonderhede

  • Hierdie form word nie na enige persoon gestuur nie, U sal op die volgende skerm die form se inligting kan aflaai as 'n PDF wat u na 'n Begrafnis Ondernemer kan vat.

    Die inligting van op die vorm is standaard van inligting wat benodig word deur 'n begrafnis ondernemer.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.